Klub Amigos het die volgende fasiliteite:

  • Vyf chalets met 6 beddens met hul eie toilet en stort, tenvolle toegerus en gediens.
  • Twee aparte familie badkamers met ‘n bad, stort, toilet en wasbak vir gestremde persone.
  • Mooi en netjiese ablusieblokke.
  • 138 gras kampeerplekke met roosters en elektrisiteit.
  • 50 gras kampeerplekke sonder elektrisiteit
  • Groot gemeenskapsaal ideaal vir saamtrekke en met spyseniering fasiliteite (± 350 persone).
  • Binnenshuise ontspanningsgeriewe.
  • Sleep heling vir bote.
  • Bote moet sertifikate en kaptein lisensies hê.

Oord Tipe:

Meer, Dam of Strandmeer Oord
Meer, Dam of Strandmeer Oord

Oord Akkommodasie:

Motorwoonwa Welkom
Motorwoonwa Welkom
Woonwa te huur
Woonwa te huur
Selfsorg Akkommodasie
Selfsorg Akkommodasie
Tent staanplek
Tent staanplek

Oord Fasiliteite:

Staanplekke met 220v Krag
Staanplekke met 220v Krag
Aantal Staanplekke Beskikbaar
Aantal Staanplekke Beskikbaar
Waterpunte naby staanplekke
Waterpunte naby staanplekke
Geen vierwielmotorfietse toegelaat nie
Geen vierwielmotorfietse toegelaat nie
Honde toegelaat mits voorafgereël is
Honde toegelaat mits voorafgereël is
100% Rolstoel vriendelik
100% Rolstoel vriendelik
Ontspannings-kamer of saal
Ontspannings-kamer of saal
Televisiekamer
Televisiekamer
Winkel in die oord
Winkel in die oord
Konferensie fasiliteite
Konferensie fasiliteite
Privaat ablusieblokke
Privaat ablusieblokke
Familie badkamers
Familie badkamers
Braaifasiliteite
Braaifasiliteite
Swembad
Swembad
Waskamer
Waskamer
Kredietkaart fasiliteite
Kredietkaart fasiliteite
Speelgronde vir kinders
Speelgronde vir kinders

Ontspanneng Fasilitete

  • Voël kyk
  • Boerbokke
  • Binnehuise verhitte swembad
  • Water glygeet
  • Buite onverhitte swembad
  • Trampolien
  • Tafeltennis
  • Snoeker tafels
  • Buite skaak spel
  • Jukskei baan
  • Swaaie
  • Klimraam
  • Vlugbal baan
  • Water sport op die meer, ±50 ha
  • Hengel
  • Braaigeriewe vir dagbesoekers
  • Veerpyltjies
  • Dryfbaan
  • TV Kamer

Skiing

Aantreklikhede