Dag Besoekers

Arriveer: 07:00 | Vertrek: 18:00 Buite Seisoen
Binne Seisoen
Volwassene R50 R55
Kind (2 years – 15 years) R45 R50
Voertuig R50 R55
Motorboot of Jetski (Alle sertifikate moet getoon word)net A25-30
R70 R80
Klein hond - Net 1 per staanplek R30 R30
Tariewe mag verander | Alle vakansiedae en langnaweke - pryse op aanvraag

Buite Seisoen

 Casitas:( Sleutel deposetoe van R200 ten vollle  terugbetaalbaar (net EFO), indien  geen skade en sleutel ingehandig is. )
Persone: (babas & Volwassene) Week: Sondag - Donderdag aand
Naweek: Vry - Son (vaste tarief)
1-4 R710 pn R1820 (Vry-Son) vir naweek
1-6 (Maks) R810 pn R1820 (Vry-Son) vir naweek
Pensionarisse 2 Persone

R360 pn

R100 (max 1 Kind pn)

 
Karavaan / Tente: (insl: 1 motor, 1 karavaan / 1 tent en 2 persone )
Persone: ( 2 jaar & ouer ) Week: Sondag - Donderdag aand
Naweek: (vaste tarief)
Pensioners incl 2 Persons R120 pn R420 (Vry-Son) vir naweek
2 R190 pn R420 (Vry-Son) vir naweek
3 R240 pn R520 (Vry-Son) vir naweek
4 R290 pn R620 (Vry-Son) vir naweek
5 R340 pn R720 (Vry-Son) vir naweek
6 (Maks) R390 pn R820 (Vry-Son) vir naweek
Klein hond - Net 1 per staanplek R30 pn R60 (Vry-Son) vir naweek

Die Maart - April Skoolvakansies en September - Oktober Skoolvakansies is buite seisoen tariewe
en Somermaande R2000pm


Paasweek R1800 18-22 APRIL het 4 persone ingesluit 1 tent / karavaan en 1 motor
Tariewe mag verander | Alle vakansiedae en langnaweke - pryse op aanvraag

Binne Seisoen

 Casitas:( Sleutel deposetoe van R200 ten vollle  terugbetaalbaar (net EFO), indien geen skade en sleutel ingehandig is).
Persone: (insl babas en volwassenes)
Lae Middel Hoog
1-6 Maks R960 pn R1060 pn R1420 pn

Casita no 5 het kampeer spasie A16 - eksklusief vir hengel

Absoluut geen troeteldiere binne casita (1 motor ingesluit) ekstra motor R40 pn

Karavaan / Tente: (insl: 1 motor, 1 karavaan / 1 tent en 2 persone )
Persone: ( 2 jaar & ouer ) Binne Seisoen: Maandag - Sondag Naweek: (vaste tarief)
2 (2jaar en ouer) R350 pn R700 (Vry-Son) vir naweek
3 (2jaar en ouer) R400 pn R800 (Vry-Son) vir naweek
4 (2jaar en ouer) R450 pn R900 (Vry-Son) vir naweek
5 (2jaar en ouer) R500 pn R1000 (Vry-Son) vir naweek
6 (Max) (2jaar en ouer) R550 pn R1100 (Vry-Son) vir naweek
Klein hond - Net 1 per staanplek R30 pn R60 (Vry-Son) vir naweek
Tariewe mag verander | Alle vakansiedae en langnaweke - pryse op aanvraag
Alle ekstras in casita en kampplekke
Motor R50 p nag
Tente R50 p nag
Bote or Jetski
R70 p nag
Slegs casita nr 5 kan bespreek word vir ekstra persone (maksimum 3 ekstra)
R200 pp p nag
Tariewe mag verander | Alle vakansiedae en langnaweke - pryse op aanvraag

Inligting in die algemeen

  • Arriveer/Arrival: After/Na 14:00. Vertrek/Departure: Voor/Before 12:00
  • No ARRIVALS between 24:00 and 07:00 / Geen ARRIVERING tussen 24:00 en 07:00.
  • Kaart fasiliteite beskikbaar – betalings en geld trek/Card facilities – pay and withdrawel
  • Volle toegeruste winkel op terrein / Fully equipped shop on site.
  • Normale 3 punt kragprop / Normal 3 point Power Plug.
  • Elektriesiteit word deur Munisipaliteit verskaf. Ons kan dit ongelukkig nie ten alle tye waarborg nie / The Municipality is the suppliers of Electricity. We can’t guarantee their supply at all times.
  • Binnehuis swembad sal af wees tussen 1 Junie - 31 Julie / Indoor heated pool switched of from 1 June- 31 July
  • Met kontant BANK depositos sal n fooi gehef word / A service fee to be charged on all cash BANK payments.
  • Absoluut geen troeteldiere in Casitas nie/Absolute no pets in Casitas
  • Absoluut geen troeteldiere in Pools nie/Absolute no pets in Pools
  • Alle vakansie dae en Lang naweke - tariewe op navraag
  • All holidays and long weekends – prices on request
  • Geen TV in casitas/No TV in casitas(you may bring your own)
  • Maximum 6 people (incl infants up to adults)
  • Geen besprekings net vir 1 nag oor naweke / No bookings for 1 night on weekends
  • A R120 service fee to be charge on all processed payments that have been dishonored.
  • Pensionaris moet ouer as 60 wees of staats pensioenkaart indien jonger toon
  • Maandtarief: 2 persone gedurende Wintermaande, Mei, Junie, Julie en Augustus R1500pm
    UITGESLUIT: Langnaweke en vanaf 15 Desember tot die skole heropen in Januarie – Somer tye slegs kampeerplekke nie teen die water nie en wintermaande teendie water (u keuse)