Geleë

Rietspruitdam Amigos Karavaan Park is geleë 13km vanaf Ventersdorp op die oewer van die Rietspruit Dam. Potchefstroom en Klerksdorp is ongeveer 70km weg. Amigos Karavaan Park is naby genoeg aan Johannesburg en Pretoria vir 'n vinnige naweek wegbreek.

Virtual Tour

Virtual Tour
Amigos Woonwapark - Ventersdorp, Noord Wes, Kampeer, Casitas, Chalet, Selfsorg Akkommodasie
Amigos Woonwapark - Ventersdorp, Noord Wes, Kampeer, Casitas, Chalet, Selfsorg Akkommodasie

Ontspanning

Vir die watersport entoesiaste is Rietspruitdam Amigos Karavaan Park die ideale plek om te wees. Ons offer eindelose ure gevul met pret aan ons gaste, vanaf Waterski, wind navigeering tot 'n water glygeet met 'n swembad .  Dit is ook 'n hengelaar se paradys met 'n wye verskeidenheid van vis wat wag om gevang te word en vir die voël liefhebbers is daar baie voëls om hulself meer te verken. Ons het ook 'n dryf baan, ‘n binnehuis verhitte swembad wat swem moontlik maak op daardie reënirige dae, ‘n groot gemeenskapsaal toegerus met 5 ingeboude spit braai’s en spyseniering fasiliteite wat dit ‘n ideale plek maak vir karavaan klub byeenkomste, konferensies, funksies en seminare. Daar is 'n algemene winkel op die perseel Met alles wat jy sou benodig.  Ten volle toegeruste chalets is beskikbaar op die oewer van die dam.

NB. Geen motorfietse en 4-wiel moterfietse word toegelaat op die perseel nie.