Karavaan en Tent staanplekke asook Casitas (Chalets)

Die Casitas bestaan uit:

  • Hoofslaapkamer: dubbelbed met beddegoed en komberse, dubbel deur kas met hangers, spieël kas.
  • Tweede slaapkamer: 2 enkel beddens met al die beddegoed en komberse, dubbel deur kas met hangers, muur spieël.
  • Sitkamer: stapelbed met al die beddegoed en komberse, 2 dubbel banke en 2 enkel stoele.
  • Badkamer: stort, toilet, wasbak, medisyne kabinet.
  • Kombuis: yskas met vrieskas, drie plaat elektriese stoof met oond, elektriese ketel, mikrogolf, braai toerusting, potte en panne, eetgerei, kroegstoeltjies en alle ander nodige toerusting.
  • Stoep: ingeboude braai, onder dak parkering, 6 kampstoele met tafel.
  • Alle Casitas, behalwe nommer 5, is aan die kant van die water met hul eie visvang area is op die boonste vlak, maar het ook sy eie eksklusiewe visvanggebied op A16 aan die waterfront.

Casita 5: (slegs nommer 5) bestaan uit: Toegeruste stort en bad, motorhuis is aan die Casita geheg, geleë op die boonste vlak onder groot bome

Wat om te bring: Vadoek een - soep, handdoeke, kos en waaier, verwarmer.

NB: Geen troeteldiere word toegelaat in die Casitas nie maar 'n klein hondtjie per staanplek word toegelaat op die kampeerplekke, vooraf reëlings moet getref word.

Karavaan and Kampeer

Casitas